#C. LOUIS LEIPOLDT
Explore tagged Tumblr posts
rausule · 2 years ago
Text
C. LOUIS LEIPOLDT
Tumblr media
As ons die naam Leipoldt sien, dan dink ons dadelik aan sy vrolike en opge- wekte natuurgedigte, soos Oktobermaand en Ek sing van die wind wat tekeer gaan. Soos geen ander digter nie het hy ons oë oopgemaak vir die skoonhede van ons mool land, Suid-Afrika!
Hy is op 28 Desember 1880 op Worcester gebore, die seun van 'n predikant. Sy jeug bring hy op Clan- william deur. 'n Skool het hy nie besoek nie, maar het tuis van sy vader sy onderrig ontvang. Na sy matrikulasie tree hy op as verslaggewer vir verskillende koerante, totdat hy na Londen vertrek en hom laat inskryf as mediese student. Hy het Europa kruis en dwars bereis, en is selfs na Amerika, en later na Nederlands-Indië waar hy Java, Borneo en Sumatra besoek het,
In 1914 tree hy op as mediese inspekteur van skole in Trans- vaal; in 1919 beklee hy dieselfde pos in Kaapland, totdat hy in 1923 toetree tot die redaksie van,,Die Volkstem" in Pretoria, maar vestig hom 'n paar jaar later as kinderarts in Kaapstad. In 1947 is hy oorlede.
Leipoldt het by die veertig boeke geskrywe: dramas, romans, gedigte, biografieë en selfs 'n kookboek.
Leipoldt was 'n eensame mens. Die laaste gedig in Uit drie Wêrelddele is simbolies van sy sieletoestand: hy sien net die
môremis op die pad; hy het geen uitweg nie, en daar is ook nie hoop op uitkoms nie:
Alleen, alleen, alleen.
Soos man wat moeg gebuk loop Sy hart deur haat versteen, Met sy liefde lank verwaarloos.
Maar in die natuur was hy nie alleen of eensaam nie; dáár het hy met die diere gesels, gejuig oor die blomme en plante. Opgewonde soos 'n kind hardloop hy deur die blomtuin, en juig oor die kleure en geure van die rose, angeliere, roosmaryn, tiemie, viooltjies, Hy het ons land liefgehad, veral die Karoo, en hy sien kleure oral, in alles. Dis 'n skittering en straling van goudgeel, bloedrooi, grys, perlemoer, rooi soos bloed, nuutge- plaste bloed. Leipoldt moes skilder gewees het! Kom ons lees die eerste twee koeplette van Oktobermaand:
Viooltjies in die voorhuis
Viooltjies blou en rooi! So blou en sonder wolke
Viooltjies orals op die veld,
En orals, ai, so mooi! Dit is die maand Oktober,
Die mooiste, mooiste maand! Dan is die dag so helder,
So groen is elke aand,
Die hemel heerlik bo,
So blomtuin-vol van kleure Die asvaal ou Karoo.
et Steenkamp
Piet Steenkamp van Patrysvlei, Is op kommando uit, Daar êrens in die Boland Daar ruik hy lont en kruit.
Tant Leentjie op Patrysvlei Bid vurig dag en nag Dat onse Heer haar Pieter Beveilig in die slag.
Die aasvoëls vlie in kringe Hoog oor die slagveldrook, En die meerkatjies wonder Hoekom dit raas en spook.
Tant Leentjie op Patrysvlei Bid vurig dag en nag. Sy weet nie dat haar Pieter Haar êrens anders wag.
Die veld is grys en aaklig, So droog soos 'n woestyn, Die lug 'n pure wonder Van purper en robyn.
Piet Steenkamp van Patrysvlei, Hy lê daar op die grond, Met wydgeopende oog En bloedskuim om sy mond.
Uit: Die Moormansgat, Afr. Pers-Boekhandel)
C. LOUIS LEIPOLDT sy Metageheue.
Metageheue is die kennis wat 'n persoon van sy eie geheue en die funksionering daarvan het. Hierdie kennis impliseer kennis van eie geheuetekortkominge en sterk sowel as kennis van watter aspekte geheue beïnvloed (bv. die aard van die geheuetaak en tyd daaraan bestee word), asook die keuse en aanwending van beheerprosesse wat gebruik moet word om inligting te enkodeer en te herwin.
'n Persoon se prestasie ten opsigte van geheuetake word dus nie net deur sy kognitiewe vermoëns bepaal nie, maar deur sy kennis van die eise wat 'n geheuetaak stel, kennis van sy eie geheuevermoëns, asook sy besluit aangaande watter beheerprosesse ingespan moet word vir 'n spesifieke geheuetaak. Al hierdie aspekte speel 'n belangrike rol in watter mate inligting suksesvol onthou sal word.
Daar is verskillende en soms teenstrydige navorsingsbevindinge oor die invloed van ouderdom op metageheue. Weinstein, Duffy, Underwood, MacDonald en Gott (1981) vind dat ouer volwassenes minder geheuestra- tegieë as jonger volwassenes gebruik, terwyl Dixon en Hultsch (1983) en Perlmutter (1978) geen ouderdomsverskille vind nie. Ouer persone rap- porteer meer geheuefalings in hulle alledaagse aktiwiteite (Perlmutter, 1978) terwyl Sunderland, Harris en Baddeley (1983) weer gevind het dat jonger volwassenes meer geheuefalings gerapporteer het as ouer persone. en (1983) en Zelinski, Gilewski en Thompson (1980) vind dat ouer volwassenes hulle geheuevermoëns en geheuekapasiteite baie negatiewer sien as jonger Bennett-Levy en Powell (1980) vind die teenoorgestelde. Daar is egter 'n redelike konsekwente ten opsigte van die wyse waarop volwassenes die geheueveran- deringe wat met ouerword gepaard gaan, sowel as hulle beheer (lokus van kontrole) oor hulle eie geheue sien (Hultsch, Hertzog, Dixon & Davidson, 1988). navorsing oor metageheue sal heel moontlik vir ons duideliker verklarings bied oor waarom daar sekere ouderdomsverskille ten opsigte van volwassenes se geheue is.
0 notes
afreeliving · 5 years ago
Video
tumblr
Chris Luyt (Urban Farming), Belinda Hope( Permaculture), Lynn dee van Rensburg( Free LIving) speaking about building a future to last not just for ourself but the next generation to come. Using the permaculture and african techinques from the previous generations. Belinda mentioned Masanobu Fukouka had inspired her to go this route. And it is about coming back to the Heart and creating. Chris mentioned C Louis Leipoldt culinnary techniques that was already implemented in 1930's. Belinda mentioned their a generation gap to our elders and their secrets to work with nature. Remember to subscribe to my channel and always keep it GREEN.
0 notes
babaalexander · 7 years ago
Photo
Tumblr media
Great Birthday Wishes to Authors & Politicians Born on December 28 Stan Lee Keira Rae Robin McGraw John Gray C Louis Leipoldt (1880-1947) Andrea Melchiorre Jesse Hill Ford (1928-1996) Rachael Burgess Jeremiah Clemens (1814-1865) Sam Levenson (1911-1980) Charlie Pierce Cynthia DeFelice Andrew Nelson Lytle (1902-1995) Prentiss Ingraham (1843-1904) Carol Brink (1895-1981) Catharine Sedgwick (1789-1867) Charles Portis Renee Lusano Tim Johnson Frank Roberts (1915-1993) Arun Jaitley Johnny Isakson David Robert Peterson Mike Beebe Jim McDermott Spencer Bachus Charles Yancey, Albert Mechelynck (1854-1924) #StanLee #KeiraRae #RobinMcGraw #JohnGray #CLouisLeipoldt (1880-1947) #AndreaMelchiorre #JesseHillFord (1928-1996) #RachaelBurgess #JeremiahClemens (1814-1865) #SamLevenson (1911-1980) #CharliePierce #CynthiaDeFelice #AndrewNelsonLytle (1902-1995) #PrentissIngraham (1843-1904) #CarolBrink (1895-1981) #CatharineSedgwick (1789-1867) #CharlesPortis #ReneeLusano #TimJohnson #FrankRoberts (1915-1993) #ArunJaitley #JohnnyIsakson #DavidRobertPeterson #MikeBeebe #JimMcDermott #SpencerBachus #CharlesYancey #AlbertMechelynck (1854-1924)
0 notes
afreeliving · 5 years ago
Video
youtube
Chris Luyt (Urban Farming), Belinda Hope( Permaculture), Lynn dee van Rensburg( Free LIving) speaking about building a future to last not just for ourself but the next generation to come. Using the permaculture and african techinques from the previous generations. Belinda mentioned Masanobu Fukouka had inspired her to go this route. And it is about coming back to the Heart and creating. Chris mentioned C Louis Leipoldt culinnary techniques that was already implemented in 1930's. Belinda mentioned their a generation gap to our elders and their secrets to work with nature. Remember to subscribe to my channel and always keep it GREEN. by Free Living Health Store
0 notes